Sebanyak 1 item atau buku ditemukan

'n pedagogiese fundering. Begripsbepaling: leergeremdheid en leergestremdheid. Algemene en spesifieke leergeremdheid. Grade van spesifieke leergeremdhede en implikasies met betrekking tot plasing en hantering. Die taak van die klasonderwyser. Effektiewe onderrig. Differensiasie. Beplanning. Identifisering van skolastiese vorderingsverslae. Hulpverlening. Taak van die R.O. komitee. Die taak van die Opvoedkundige hulpdiens. Beleid m.b.t. plasing in 'n hulpklas. Beleid m. b. t. plasing in 'n spesiale klas. Uitkenning van leerprobleme. Rol van die onderwyser m.b.t. identifisering. Kenmerke van spesifieke leergeremdhede. Hiperaktiwiteit. Aandagafleibaarheid. Hipo-aktiwiteit of passiwiteit. Perseverasie. Gevoelsmatige en sosialiseringsprobleme. Perseptueel-motoriese tekorte. Spesifieke leerprobleme. Hantering en verwysing. Leergeremdheid: moontlke aanleidende faktore. Diagnostisering van die kind met leerprobleme. Rol van die onderwyser. Metodes van ondersoek: ekspressie, projeksie, pedagogiese observasie, pedagogiese intuïsie, kindertekeninge, spel. Evaluering van die kind se taalverwerwing. Intelligensie-evaluering. Evaluering van die kind se perseptueel-motoriese stand. Evaluering van die kind se voorkeurleerstyl. Skolastiese toetse en diagnostiese toetse. Evaluering van die didaktiese stand m.b.t. lees. Evaluering van die didaktiese stand m.b.t. spelling. Leesgereedmaking. Motoriese persepsie. Grootmotoriek. Fynmotoriek. Liggaamsbeeld. Visuele persepsie. Visuele diskriminasie en vormwaarneming. Visuele volging en geheue. Visuele figuur-grondwaarneming. Visuele analise-sintese. Vormkonstantheid. Ruimtelike oriëntasie. Visuele konseptuering. Visueel-motoriese koördinasie en integrasie. Ouditiewe persepsie. Haptiese persepsie. Reuk en smaak persepsie. Bepaling van die intreevlak m.b.t.leergereedmaking